ls.summaries@gmail.com - 064 558 8122

Ons opsommings voldoen volledig aan die CAPS kurrikulum

Phone

064 558 8122

Email

ls.summaries@gmail.com

08:00 - 16:00

Monday - Friday

Build & Design
LS Summaries
Baie welkom op die LS Summaries webtuiste.
Opsommings

Graad 4 tot 9 leerders opsommings in Afrikaans beskikbaar!

Vraestelle

Oefen nou op een van ons verskeidenheid vraestelle!

Slide Background

Welkom by LS Summaries se webtuiste!

Baie welkom op die LS Summaries webtuiste. Dankie aan elkeen vir jul ondersteuning tot dusver.

Baie van ons kinders is heeltemal oorweldig met die hoeveelheid take wat hulle in die middae na skool moet verrig. LS Summaries bied aan ouers die opsie om hul kinders se leerwerklas te verlig sonder om hul akademiese groei te belemmer.  Ouers en leerders kan nou deur LS Summaries gehalte opsommings koop wat leerders tyd spaar en sodoende meer studeertyd gun.

Afrikaanse Produkte

English Products

"Successful and unsuccessful people do not vary greatly in their abilities. They vary in their desires to reach their potential."

John Maxwell